Heiligheid Sien ook Heilig; Heiligmaking; Suiwer, Suiwerheid Geestelike en sedelike volmaaktheid. Heiligheid dui reinheid van ’n persoon se hart en bedoelings aan. Die lede moet laat blyk dat hulle waardig is van die Kerk deur in heiligheid te wandel voor die Here, L&V 20:69. Die Here se huis is ’n plek van heiligheid, L&V 109:13. Man van Heiligheid is een van God se name, Moses 6:57 (Moses 7:35).