Kies, Gekies, Gekose Sien ook Handelingsmag; Roep, Geroepe van God, Roeping; Vry, Vryheid Wanneer die Here ’n individu of groep keur of kies, roep Hy hulle gewoonlik ook om te dien. Kies dan vir julle vandag wie julle wil dien, Jos. 24:15 (Alma 30:8; Moses 6:33). Ek het jou beproef in die smeltkroes van ellende, Jes. 48:10 (1 Ne. 20:10). Baie is geroep, maar min gekies, Matt. 22:14 (Matt. 20:16; L&V 95:5; 121:34, 40). Julle het My nie gekies nie, maar Ek het julle gekies, Joh. 15:16. God het wat dwaas is by die wêreld, gekies om die wyse te beskaam, 1 Kor. 1:27. Hy het ons in Hom gekies voor die grondlegging van die wêreld, Efés. 1:4. Ons is vry om vryheid te kies en die ewige lewe, of slawerny en die dood, 2 Ne. 2:27. Adellikes en vernames is gekies in die begin, L&V 138:55–56. Israel is gekies deur God, Moses 1:26. Abraham is gekies voordat hy gebore is, Abr. 3:23.