Melaatsheid
’n Verskriklike vorm van velsiekte wat genoem word in die Ou en Nuwe Testamente. Baie vername mense in die Bybel het op een of ander tyd daaraan gely, insluitende Moses (Ex. 4:6–7), sy suster Mirjam (Núm. 12:10), Naäman (2 Kon. 5) en Koning Ussia (2 Kron. 26:19–21).