Moroni, Kaptein Sien ook Vaandel van Vryheid In die Boek van Mormon, ’n regverdige Nefitiese militêre aanvoerder wat ongeveer 100 v.C. geleef het. Moroni was aangestel as hoofkaptein van al die Nefitiese leërs, Alma 43:16–17. Het die Nefitiese soldate geïnspireer om te veg vir hulle vryheid, Alma 43:48–50. Het ’n vaandel van vryheid gemaak uit ’n stuk van sy mantel, Alma 46:12–13. Was ’n man van God gewees, Alma 48:11–18. Was kwaad vir die regering oor hulle onverskilligheid aangaande die land se vryheid, Alma 59:13.