Coriantumr Sien ook Jerediete In die Boek van Mormon, ’n koning van die Jerediete en die laaste oorlewende van die Jereditiese volk. Is ontdek deur die volk van Zarahemla, Omni 1:21. Was koning oor die hele land, Ether 12:1–2. Is gevange geneem deur Sared en bevry deur sy seuns, Ether 13:23–24. Het baie vyande beveg, Ether 13:28–14:31. Het bekeer, Ether 15:3. Het sy finale stryd gevoer teen Siz, Ether 15:15–32.