Set Sien ook Adam In die Ou Testament, ’n regverdige seun van Adam en Eva. Set was ’n volmaakte man, en sy gelykenis was die uitdruklike gelykenis van sy vader, L&V 107:42–43 (Gén. 5:3). Set was onder die magtiges in die geesteswêreld, L&V 138:40. God het homself geopenbaar aan Set, Moses 6:1–3, 8–14.