Studiehulp
Wapenrusting


Wapenrusting

’n Bedekking wat gedra word om die liggaam te beskerm teen houe of steke van wapens. Dié woord word ook gebruik om geestelike eienskappe aan te dui wat ’n persoon beskerm teen versoeking of boosheid.