Nefi, Seun van Helaman Sien ook Helaman, Seun van Helaman; Lehi, Nefitiese Sendeling In die Boek van Mormon, ’n groot Nefitiese profeet en sendeling. Was die oudste seun van Helaman, Hel. 3:21. Is as hoofregter aangestel, Hel. 3:37. Hy en sy broer Lehi het baie Lamaniete tot die evangelie bekeer, Hel. 5:18–19. Is omring deur vuur en uit die gevangenis bevry, Hel. 5:20–52. Het op sy tuintoring gebid, Hel. 7:6–10. Het die moord van die hoofregter bekend gemaak, Hel. 8:25–28; 9:1–38. Is groot mag gegee deur die Here, Hel. 10:3–11. Het die Here vir ’n hongersnood gevra en vir die beëindiging van die hongersnood, Hel. 11:3–18.