Ur In die Ou Testament was Ur van die Chaldeërs die oorspronklike tuiste van Abram (Gén. 11:27–28, 31; 15:7; Neh. 9:7; Abr. 2:1, 4).