Kuisheid Sien ook Deugsaamheid; Egbreuk; Ontug; Wellus, Wellustigheid Seksuele reinheid van mans en vroue. Josef het die toenadering van Pótifar se vrou weerstaan, Gén. 39:7–21 (L&V 42:24; 59:6). Jy mag nie egbreek nie, Ex. 20:14. Weet julle nie dat julle liggaam ’n tempel is van die Heilige Gees nie, 1 Kor. 6:18–19. Wees julle ’n voorbeeld in reinheid, 1 Tim. 4:12. Geen onreine ding kan by God inwoon nie, 1 Ne. 10:21. Want Ek, die Here God, skep behae in die kuisheid van vroue, Jakob 2:28. Seksuele sonde is ’n gruwel, Alma 39:1–13. Kuisheid en reinheid is dierbaarste en kosbaarste bo alle dinge, Moro. 9:9. Ons glo dat ons kuis moet wees, Gel. Art. 1:13.