Studiehulp
Egskeiding


Egskeiding

Die beëindiging van ’n huwelik deur die mag van óf ’n burgerlike óf ’n kerklike wet. Volgens die Nuwe Testament het God egskeiding onder sommige omstandighede toegelaat vanweë die hardheid van die mense se harte; nogtans, soos Jesus verduidelik het, “van die begin af was dit nie so nie” (Matt. 19:3–12). Oor die algemeen keur die skrifte ’n egskeiding af en spoor mans en vroue aan om mekaar lief te hê in regverdigheid (1 Kor. 7:10–12; L&V 42:22).

Druk