Die toestemming wat verleen word aan mans op aarde, geroep of geordineer om vir of namens God die Vader of Jesus Christus te handel deur God se werk te doen.
Hy het aan die twaalf dissipels mag gegee, Matt. 10:1 .
Julle het My nie gekies nie, maar Ek het julle gekies, en julle geordineer, Joh. 15:16 .
Nefi en Lehi het met groot gesag gespreek, Hel. 5:18 .
Nefi, die seun van Helaman, was ’n man van God, wat groot mag en gesag van God gehad het, Hel. 11:18 (3 Ne. 7:17 ).
Jesus het mag en gesag gegee aan twaalf Nefiete, 3 Ne. 12:1–2 .
Joseph Smith is geroep deur God en geordineer, L&V 20:2 .
Geeneen sal my evangelie verkondig of my Kerk opbou tensy hy geordineer is en dit bekend is aan die Kerk dat hy gesag het, L&V 42:11 .
Ouderlinge moet die evangelie verkondig, deur te handel met gesag, L&V 68:8 .
Die Melgisédekse Priesterskap het die gesag om in geestelike dinge te dien, L&V 107:8, 18–19 .
Wat gedoen word deur goddelike gesag word wet, L&V 128:9 .