Keiser In die Nuwe Testament, die titel waaronder sekere Romeinse keisers bekend was. Dit word gebruik in die skrifture as ’n simbool van wêreldse regering of krag. Betaal aan die keiser wat die keiser toekom, Matt. 22:21 (Mark. 12:17; Lk. 20:25; L&V 63:26).