Studiehulp
Stéfanus


Stéfanus

Stéfanus was ’n martelaar vir die Saligmaker en sy Kerk gedurende Nuwe Testamentiese tye. Sy prediking het die belangrike werk van Paulus wat teenwoordig was toe Stéfanus homself verdedig het voor die Sanhedrin, voorafgegaan en moontlik beïnvloed (Hand. 8:1; 22:20).

Druk