Lemuel Sien ook Laman; Lamaniete; Lehi, Vader van Nefi In die boek van Mormon, die tweede seun van Lehi en een van Nefi se ouer broers. Hy het aangesluit by Laman om Nefi teen te staan. Lehi het vir Lemuel vermaan om standvastig te wees, soos ’n vallei, 1 Ne. 2:10. Het kwaad geword vir Nefi en op Laman ag geslaan, 1 Ne. 3:28. Lemueliete was gereken onder die Lamaniete, Jakob 1:13–14 (Alma 47:35).