Nikodémus Sien ook Fariseërs In die Nuwe Testament, ’n regverdige heerser van die Jode (waarskynlik van die Sanhedrin) en ’n Fariseër (Joh. 3:1). Hy het in die nag met Jesus gespreek, Joh. 3:1–21. Hy het Christus by die Fariseërs verdedig, Joh. 7:50–53. Hy het speserye na Jesus se begrafnis gebring, Joh. 19:39–40.