Telestiale Heerlikheid Sien ook Grade van Heerlikheid Die laagste van die drie grade van heerlikheid waarin mense sal woon na die Finale Oordeel. Paulus het die heerlikheid van die sterre gesien, 1 Kor. 15:40–41. Joseph Smith en Sidney Rigdon het die telestiale heerlikheid gesien, L&V 76:81–90. Die inwoners van die telestiale heerlikheid was net so talryk soos die sterre, L&V 76:109–112. Hy wat nie die wet van ’n telestiale koninkryk kan verduur nie, kan nie ’n telestiale heerlikheid verduur nie, L&V 88:24, 31, 38.