Barábbas Naam van die man vrygelaat in plaas van Jesus ten tye van die kruisiging. Barábbas was ’n oproermaker, ’n moordenaar, en ’n rower (Matt. 27:16–26; Mark. 15:6–15; Lk. 23:18–25; Joh. 18:40).