Mosia, Vader van Benjamin Sien ook Benjamin, Vader van Mosia; Zarahemla In die Boek van Mormon, ’n Nefitiese profeet wat koning gemaak is oor die volk van Zarahemla. Mosia is gewaarsku om te vlug uit die land Nefi, Omni 1:12. Hy het die volk van Zarahemla ontdek, Omni 1:14–15. Hy het die volk van Zarahemla in sy taal laat leer, Omni 1:18. Hy was as koning aangestel van die verenigde volke, Omni 1:19. Sy seun, Benjamin, het na sy dood geheers, Omni 1:23.