Studiehulp
Agab


Agab

In die Ou Testament, een van die boosste en magtigste konings van Noord-Israel. Hy het met Isébel getrou, ’n Sidoniese prinses, deur wie se invloed die aanbidding van Baäl en Ástárte gevestig is in Israel (1 Kon. 16:29–33; 2 Kon. 3:2) en ’n poging is aangewend om weg te doen met die profete en die aanbidding van Jehova (1 Kon. 18:13).

Druk