Wraak Sien ook Vyandskap Vergelding vir ’n onreg of belediging. Julle God kom met wraak, Jes. 35:4. Aan My kom die wraak toe, Rom. 12:19 (Morm. 3:15; 8:20). Die swaard van vergelding hang oor jou, Morm. 8:40–41. Ek sal wraak neem op die bose, want hulle wil nie bekeer nie, L&V 29:17. Die Saligmaker het gekom in die dae van goddeloosheid en wraak, Moses 7:45–46.