Studiehulp
Gamáliël


Gamáliël

’n Welbekende Fariseër in die Nuwe Testament wat die Joodse wet onderhou en onderrig het. Die Apostel Paulus was een van sy studente (Hand. 22:3). Hy was baie invloedryk in die Sanhedrin (Hand. 5:34–40).

Druk