Studiehulp
Agríppa


Agríppa

In die Nuwe Testament, die seun van Herodes Agríppa Ⅰ en broer van Berníce en Drusílla. Hy was koning van Chalsis, geleë in die Libanonberge. Hy het geluister na die Apostel Paulus en is byna oorreed om ’n Christen te word (Hand. 25–26; JS—G 1:24).

Druk