Herder Sien ook Goeie Herder; Jesus Christus Simbolies is dit ’n persoon wat sorg vir die Here se kinders. Die Here is my herder, Ps. 23:1. Herders moet die skape laat wei, Eség. 34:2–3.