Fatsoenlikheid Sien ook Nederig, Nederigheid Gedrag of voorkoms wat nederig, gematig en ordentlik is. ’n Fatsoenlike persoon vermy oormatigheid en voorwendsels. God het kledingstukke van vel gemaak en Adam en Eva geklee, Gén. 3:21 (Moses 4:27). Die vroue moet hulle versier met behoorlike kleding, 1 Tim. 2:9. Wees ingetoë, kuis en huislik, Tit. 2:5. Baie is verhewe vanweë hulle duur kleding, Jakob 2:13. Laat al julle klere eenvoudig wees, L&V 42:40. Ons glo daarin om kuis en eerbaar te wees, Gel. Art. 1:13.