Onskuld, Onskuldig Sonder blaam of sondeloos. Voor die val was Adam en Eva in ’n toestand van onskuld, 2 Ne. 2:23. Die bloed van die onskuldiges sal as ’n getuienis staan, Alma 14:11. Elke mens se gees was onskuldig vanaf die begin, L&V 93:38. Die onskuldiges moet nie saam met die onregverdiges veroordeel word nie, L&V 104:7. Joseph en Hyrum Smith was onskuldig aan enige misdaad, L&V 135:6–7. Kinders is rein vanaf die grondlegging van die aarde, Moses 6:54.