Oor Sien ook Ag slaan op In die skrifture word die oor dikwels gebruik as simbool van ’n persoon se vermoë om die dinge van God te hoor en te verstaan. Ore het hulle, maar hoor nie, Ps. 115:6. Hy wek my oor om te hoor, Jes. 50:4–5 (2 Ne. 7:4–5). Wie ore het om te hoor, laat hom hoor, Matt. 11:15. Met die ore het hulle beswaarlik gehoor, Matt. 13:15 (Moses 6:27). Die oog het nie gesien en die oor het nie gehoor die dinge wat God berei het vir dié wat Hom liefhet, 1 Kor. 2:9 (L&V 76:10). Die duiwel fluister in hulle ore, 2 Ne. 28:22. Open julle ore dat julle mag hoor, Mosia 2:9 (3 Ne. 11:5). Ek is baie kere geroep en wou nie hoor nie, Alma 10:6. Neig jou oor na my woorde, Alma 36:1 (Alma 38:1; L&V 58:1). Daar is nie ’n oor wat nie sal hoor nie, L&V 1:2. Ore word geopen deur ootmoed en gebed, L&V 136:32.