Smith, Lucy Mack Sien ook Smith, Joseph, Jr.; Smith, Joseph, Snr. Die moeder van die Profeet Joseph Smith en vrou van Joseph Smith Snr. (JS—G 1:4, 7, 20). Sy is op 8 Julie 1776 gebore en het op 5 Mei 1856 gesterf. Joseph het sy moeder in ’n visioen van die selestiale koninkryk gesien, L&V 137:5.