Studiehulp
Liberty-gevangenis, Missouri (VSA)


Liberty-gevangenis, Missouri (VSA)

’n Klein gevangenis waarin die Profeet Joseph Smith en andere wederregtelik gevange gehou is vanaf November 1838 tot April 1839. Terwyl hy in hierdie moeilike omstandighede was, het Joseph sekere openbarings ontvang, profesieë gegee en was geïnspireer om ’n belangrike brief te skryf aan die Heiliges, uittreksels waarvan vervat is in Leer en Verbonde 121–123.

Druk