Simon die Kanaäniet In die Nuwe Testament, een van die oorspronklike Twaalf Apostels van Jesus Christus (Matt. 10:2–4).