Studiehulp
Saligsprekinge


Saligsprekinge

’n Reeks van leringe wat Jesus gegee het in die Bergpredikasie wat ’n verfynde en geestelike karakter beskryf (Matt. 5:3–12; Lk. 6:20–23). Die Saligsprekinge is op so ’n wyse gerangskik dat elke uitspraak op die een bou wat dit voorafgaan. ’n Meer volledige en akkurate kroniek van die Saligsprekinge word gevind in 3 Ne. 12.

Druk