Studiehulp
Hebron


Hebron

’n Ou stad in Juda, twee en dertig kilometer suid van Jerusalem. Dit is waar Abraham en sy gesin begrawe is (Gén. 49:29–32). Dit was Dawid se hoofstad gedurende die vroeëre deel van sy heerskappy (2 Sam. 5:3–5).