El Die gewone eenheid van lengte onder die Hebreërs—oorspronklik die afstand vanaf die elmboog tot die punt van die vingers.