Hagar Sien ook Abraham; Ismael, Seun van Abraham In die Ou Testament, die Egiptiese diensmaagd van Sara. Sy het ’n vrou van Abraham geword en die moeder van Ismael (Gén. 16; 25:12; L&V 132:34, 65). Die Here het vir Hagar belowe dat ’n groot nasie van haar seun sou afstam (Gén. 21:9–21).