Integriteit Sien ook Eerlik, Eerlikheid; Regverdigheid, Regverdig Regverdigheid, eerlikheid en opregtheid. Totdat ek die asem uitblaas, sal ek my onskuld nie prysgee nie, Job 27:5. ’n Regverdige, wandelend in regskapenheid, Spr. 20:7. Hulle was manne wat getrou was te alle tye in watter ding ook al aan hulle toevertrou was, Alma 53:20. Die Here het vir Hyrum Smith liefgehad vanweë die regskapenheid van sy hart, L&V 124:15.