Heilige Gees van Belofte
Die Heilige Gees is die Heilige Gees van Belofte (Hand. 2:33). Hy bevestig die regverdige handelinge, ordinansies, en verbonde van mense as aanvaarbaar vir God. Die Heilige Gees van Belofte getuig aan die Vader dat die reddende ordinansies behoorlik uitgevoer is en dat die verbonde wat met hulle verband hou, nagekom is.