Laban, Bewaarder van die Bronsplate
In die Boek van Mormon, die man wat die bronsplate bewaar het in Jerusalem ten tye van Lehi se gesin. Laban het vir Nefi en sy broers beroof en hulle probeer doodmaak (1 Ne. 3:1–27). Die Gees het vir Nefi gelei om Laban te dood ten einde die plate te verkry (1 Ne. 4:1–26).