Gad die Siener Sien ook Skrifture—Verlore skrifture ’n Profeet en getroue vriend en raadgewer van Dawid in die Ou Testament (1 Sam. 22:5; 2 Sam. 24:11–19). Hy het ’n boek geskryf oor die handelinge van Dawid, wat verlore skrifture geword het (1 Kron. 29:29).