Geboortebeperking Sien ook Gesin; Huwelik, Trou Om die getal kinders wat vir ’n paartjie deur bevrugting gebore word te beperk of te verhoed. Wees vrugbaar, en vermeerder, en vul die aarde, Gén. 1:28 (Moses 2:28). Kinders is ’n erfdeel van die Here, Ps. 127:3–5. Lehi se gesin moes ’n nageslag voortbring vir die Here, 1 Ne. 7:1. Die huwelik is deur God ingestel vir die mens, L&V 49:15–17. Die verhewenes sal ’n volheid en ’n voortsetting van die nageslagte ontvang vir altyd en altyd, L&V 132:19, 63.