Titus
In die Nuwe Testament, ’n eerbare Griekse bekeerling wat saam met Paulus na Jerusalem gereis het en later ’n sendeling geword het (Gal. 2:1–4; 2 Tim. 4:10). Titus het Paulus se eerste sendbrief aan die Heiliges in Korinte afgelewer (2 Kor. 7:5–8, 13–15).