Leerstellings en werke van ’n kerk wat toon dat dit deur God goedgekeur is en die middel is wat die Here vir sy kinders gevestig het om die volheid van sy seëninge te verwerf. Sommige van die tekens van die ware Kerk is as volg:
Juiste begrip van die Godheid
God het die mens na sy eie beeld geskape, Gén. 1:26–27 .
Die Here het met Moses gespreek van aangesig tot aangesig, Ex. 33:11 .
Grondbeginsels en ordinansies
As iemand nie gebore word uit water en Gees nie, Joh. 3:3–5 .
Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, Hand. 2:38 .
Hulle het hul toe die hande opgelê, en hulle het die Heilige Gees ontvang, Hand. 8:14–17 .
Word kinders van God deur die geloof in Christus Jesus, Gal. 3:26–27 .
Egte priesterskap word benodig om te doop en om die gawe van die Heilige Gees te skenk, JS—G 1:70–72 .
Die grondbeginsels en ordinansies van die evangelie word beskryf, Gel. Art. 1:4 .
As daar geen openbaring is nie, word die volk bandeloos, Spr. 29:18 .
Die Here openbaar sy raadsbesluite aan sy knegte, die profete, Amos 3:7 .
Die Kerk is gebou op die fondament van die apostels en profete, Efés. 2:19–20 .
Apostels en profete is noodsaaklik vir die Kerk, Efés. 4:11–16 .
Die profeet moet gebooie ontvang vir die Kerk, L&V 21:4–5 .
Geeneen mag die evangelie verkondig of die Kerk opbou tensy hy geordineer is deur iemand wat gesag het, L&V 42:11 .
Die ouderlinge moet die evangelie verkondig, en met gesag optree, L&V 68:8 .
Bykomende skrifture wat te voorskyn sal kom
Die Kerk is gebou op die fondament van Apostels en profete, Efés. 2:19–20 .
Apostels en profete is noodsaaklik vir die kerk, Efés. 4:11–16 .
Christus is die hoof van die Kerk, Efés. 5:23 .
Gaan dan heen, en leer alle nasies, Matt. 28:19–20 .
Sewentig is geroep om die evangelie te verkondig, Lk. 10:1 .
Ouderlinge moet uitgaan en my evangelie preek, twee-twee, L&V 42:6 .
Die evangelie moet aan elke skepsel verkondig word, L&V 58:64 .
Hulle het begin spreek in ander tale, Hand. 2:4 .
Die ouderlinge moet die siekes genees, Jak. 5:14 .
Ek sal ’n verbond sluit en Ek sal my heiligdom in hulle midde vestig vir ewig, Eség. 37:26–27 .
Die Here sal skielik na sy tempel kom, Mal. 3:1 .
Die volk is gekasty omdat hulle nagelaat het om die huis van die Here te bou, L&V 95 (L&V 88:119 ).
Die Here se volk bou altyd tempels vir die uitvoering van heilige ordinansies, L&V 124:37–44 .
Om tempels te bou en ordinansies te verrig is deel van die groot werk van die laaste dae, L&V 138:53–54 .