Eniggeborene Sien ook Jesus Christus; Verwek ’n Ander naam vir Jesus Christus. Hy is die Eniggebore Seun van die Vader (Lk. 1:26–35; Joh. 1:14; 3:16; 1 Ne. 11:18–20; 2 Ne. 25:12; Alma 7:10; 12:33; Moses 7:62).