Mosterdsaad Die sade van ’n mosterdplant. Alhoewel ’n saad baie klein is, is die hoogte van die plant wat daaruit groei, baie groot. Jesus het die koninkryk van die hemel vergelyk met ’n mosterdsaad (Matt. 13:31). As julle geloof het soos ’n mosterdsaad, sal julle berge kan versit, Matt. 17:20.