Jackson-distrik, Missouri (VSA) Sien ook Nuwe Jerusalem Die versamelplek van die Heiliges in die laaste dae; dit is, die middelpunt waar hulle die Nuwe Jerusalem sal stig (L&V 57–58; 82; 101:69–71; 105:28).