Enigeen of enigiets wat die ware evangeliese heilsplan vervals en wat Christus openlik of in die geheim bestry. Johannes die Openbaarder het die antichris beskryf as ’n bedrieër (1 Joh. 2:18–22; 4:3–6; 2 Joh. 1:7). Die groot antichris is Lucifer, maar hy het baie helpers, beide geestelike wesens en sterflikes.