Raadsvergadering in die Hemel Sien ook Oorlog in die Hemel; Plan van Verlossing; Vooraardse Lewe Die vergadering in die vooraardse lewe toe die Vader sy plan voorgelê het aan sy geesteskinders wat na hierdie aarde sou kom. Die seuns van God het gejuig, Job 38:4–7. Verhef my troon bo die sterre van God, Jes. 14:12–13. Daar was ’n oorlog in die hemel, Openb. 12:7–11. Voordat hulle gebore is, het hulle hul eerste lesse ontvang in die geesteswêreld, L&V 138:56. Satan het gerebelleer in die vooraardse lewe, Moses 4:1–4. Intelligensies is geformeer voordat die wêreld geskape is, Abr. 3:22. Die Gode het beraadslaag onder mekaar, Abr. 4:26. Die Gode het die werk beëindig wat hulle beraadslaag het om te doen, Abr. 5:2.