Brood van die Lewe Sien ook Jesus Christus; Nagmaal Jesus Christus is die Brood van die Lewe. Die brood van die nagmaal verteenwoordig simbolies Christus se liggaam. Ek is die brood van die lewe, Joh. 6:33–58. Eet en drink van die brood en water van die lewe, Alma 5:34. Brood is ter nagedagtenis van Christus se liggaam, 3 Ne. 18:5–7. Brood is ’n simbool van Christus se vlees, L&V 20:40, 77 (Moro. 4).