Studiehulp
Filistyne


Filistyne

In die Ou Testament, ’n stam wat oorspronklik van Kaftor afkomstig was (Amos 9:7) en die ryk laagland aan die Middellandse kus vanaf Joppe tot by die Egiptiese woestyn besit het voor die dae van Abraham (Gén. 21:32). Vir baie jare was daar ’n militêre stryd tussen die Filistyne en die Israeliete. Mettertyd het Palestina, die naam van die Filistynse gebied, ’n bekende benaming vir die hele Heilige Land geword.

Druk