Leraar, Aäroniese Priesterskap Sien ook Aäroniese Priesterskap ’n Amp in die Aäroniese Priesterskap. Die leraar se plig is om oor die Kerk te waak, L&V 20:53–60. Die amp van leraar is ’n noodsaaklike aanhangsel van die mindere priesterskap, L&V 84:30, 111. Die president van ’n leraarskworum presideer oor vier en twintig leraars, L&V 107:86.