Verkorene Sien ook Roep, Geroepe van God, Roeping Diegene wat gekeur is deur God vir spesiale verantwoordelikhede. Ek het ’n verbond gesluit met my uitverkorene, Ps. 89:4. Die heiliges is ’n uitverkore geslag, ’n koninklike priesterdom, 1 Petr. 2:9. Christus was God se Geliefde en Uitverkorene van die begin af, Moses 4:2.